Villa Gloria

Home



Gebeurteniss van die week.



Nuus brief 1 van 2010
Eerstens wil ons al die skenkers bedank vir al die mooi klere en
kospakkies wat hulle so mildelik aan Villa Gloria geskenk het.
Ons vertrou dat dit uit die hart uit gedoen is tot eer en verheerliking
van ons Hemelse Vader.
Baie dankie aan die mense van Villa Gloria wat ten spyte van hulle
omstandighede,nogtans hul bes doen om hul algehele samewerking te gee
deur besparings maatreels toe te pas met die krag en water gebruik.
Verder vra ek die Here se seen op Villa Gloria,
Mag die Here ons grondgebied vergroot tot eer van Sy Naam,
Mag die Here sy Hand van beskerming oor almal op Villa Gloria hou,
Mag geen onheil ons tref nie.
Ons vra al hierdie dinge in die naam van onse Jesus Christus.
Amen.



Home